+27 (0)44 072 0020
+27 (0)44 692 0594
http://www.c-law.co.za
[email protected]Divorce-, family- and children’s law areas (“custody-cases”) have been the focus of Elize Fourie-Hendry who joined Cilliers & Associates in 2015. Elize fokus op egskeidings, mediasie, ouerskapsplanne, onderhoud, gesinsgeweld (beskermingsbevele), immigrasie en oorsese reise van minderjarige kinders, voorhuwelikse kontrakte, surrogaat kontrakte, en probleme tydens aannemings en oorsese onderhoudsbevele wat hofbevele vereis. Elize werk dikwels met gevalle van internasionale egskeidings, onderhoud en kontak (toegang). Sy praktiseer in familiereg sedert 2004 in haar eie praktyk in Kaapstad, en voor dit was sy ‘n litigator in mediese nalatigheid- en derde party eise by ‘n vooraanstaande firma in Kaapstad.
Suite 11 Diaz Office Park, Beach Blvd West, Diaz, Mossel Bay
Mentioned in




