Find a South African Lawyer in SA's leading Legal Directory | southafricanlawyer.co.za
Eugene Harmse Ing Law Firm

Eugene Harmse Ing

Ons firma het op 22 Maart 2007 tot stand gekom met een prokureur en 'n ontvangsdame/tikster en het gegroei tot twee prokureurs en tien ondersteuningspersoneel. Ons is 'n algemene praktyk wat onder an

Eugene Harmse Ing
Office Name: Klerksdorp

Physical Address:
15 Charo Street
Flamwood

Klerksdorp
North West

Postal Address:
Posbus 14446
Flamwoodwalk

Klerksdorp
Klerks

Phone  +27 (0)18 468 8876
Fax  086 699 9995
E-mail  [email protected]

Firm established in 2008 (16 years ago)

Languages: English, Afrikaans

Magisterial Districts serviced Klerksdorp;

Eugene Harmse Ing Overview

Ons firma het op 22 Maart 2007 tot stand gekom met een prokureur en 'n ontvangsdame/tikster en het gegroei tot twee prokureurs en tien ondersteuningspersoneel. Ons is 'n algemene praktyk wat onder andere spesialiseer in skuldinvordering, siviele litigasie, straf litigasie, arbeidsreg en kontrakte.

Ons is ‘n jong dinamiese praktyk en ons dienslewering is uiters professioneel en dit is ons doelwit om alle aangeleenthede so spoedig en koste effektief as moontlik af te handel. Dit beteken egter nie dat elke opdrag in ‘n rekordtyd afgehandel gaan word nie.

Sekere aangeleenthede verg somtyds meer tyd en geduld om dit suksesvol af te handel. Ons doelwit is om die sterkste regspraktyk in Klerksdorp te wees, wat deur inwoners onder mekaar aanbeveel word en ons strewe daarna deur ons dienslewering en energieke werkswyse. Dit sal vir ons ‘n eer wees indien u van ons dienste gebruik maak en ons kan u waarborg dat u nie teleurgesteld sal wees nie.


Location map for Eugene Harmse Ing (Klerksdorp)



Directions to Eugene Harmse Ing (Klerksdorp)

15 Charo Street, Flamwood, Klerksdorp



Areas of Law


Lawyers and Consultants

Andre Olivier
Andre Olivier
Director/Partner

Eugene Christiaan Harmse
Eugene Christiaan Harmse
Director/Partner







Mentioned in